Gaan na inhoud

blik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  blik    blikke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blikkie     blikkies  
  1. 'n Dun staalplaat wat aan weerskante met 'n lagie tin bedek is.
  2. (voeding) 'n Geslote silindriese of boksvormige metaalverpakking wat voedsel bevat.
  1. 'Nee! Jannie, nee! die ou dier sal skrik,
    · Want die kraalhek die is van blik, [1]
  2. Dit is altyd goed om vrugte en groente in blik of bevrore ook te gebruik! [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tinplate(en)
Nederlands: blik(nl) o
  Vertalings:   
Engels: can(en), tin(en)
Nederlands: blik(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blik.