Gaan na inhoud

boodskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  boodskap    boodskappe  
   
(lêer)
bood•skap
(kommunikasie) 'n Berig wat oorgedra word of is
  1. Klokslag elke oggend, vul vriende en familie ons whatsapp met beste goeie môre wense en die allerfraaiste goeiemore boodskappe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: message(en)
Nederlands: boodschap(nl) v