boon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boon | bone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boontjie | boontjies |
- (voeding) saad van peulgewasse van sommige
Papilionaceae-plante, waarvan die sade of die hele vrugte geëet word - (plante) 'n peulplant soos
Phaseolus vulgaris of
Vicia faba wat eetbare bone(1) lewer
- Ons het gister boontjies geëet
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boon.