brein
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brein | breine |
- (anatomie) Die gewoonlik in die skedel geleë beheersentrum van die sentrale senuweestelsel van 'n dier, wat verantwoordelik is vir persepsie, kognisie, aandag, geheue, emosie en aksie.
- Ons brein het sowat 86 miljard senuweeselle, elkeen met tot 10 000 sinapse wat soos bruggies werk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor brein.