Gaan na inhoud

doop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  doop    dope  
  1. (religie) (Christendom) plegtige besprinkeling of onderdompeling waardeur iemand 'n lidmaat van 'n kerk word en sondes weggewas word
  2. (figuurlik) die eerste keer wat iets in gebruik geneem word of iemand iets vir die eerste keer doen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: baptism(en)
Nederlands: doop(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek doop  
Verlede Tyd  ek  het gedoop        
  1. (religie) (Christendom) iemand plegtig besprinkel of onderdompel
  2. (figuurlik) iets plegtig die eerste keer in gebruik neem

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: baptize(en)
Nederlands: dopen(nl)