dop
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | dop |
| Verlede Tyd | ek | het gedop |
| Verlede deelwoord | gedopte | |
- om 'n kappie of dop te verwyder
- om 'n toets te druip, om geen sukses te hê nie
- Die vraag na gedopte makadamianeute het in die afgelope maand effens afgekoel[1]
- Nobelpryswenner het eerste chemie-vraestel gedop[2]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dop | doppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| doppie | doppies |
- harde eksterne beskerming van 'n eier, 'n neut, 'n skilpad, ens.
- (kookkuns) 'n stukkie deeg in die vorm van 1)
- seëlbeskerming oor die mond van 'n bottel, kappie
- sterk alkoholiese drankie
- Die eier moet vry van vleisvlekke wees en die dop moet skoon wees, nie gekraak nie en sterk wees.[3]
- Druk af en voer klein vormpies hiermee uit om doppies te vorm.[4]
- Skroef eenvoudig die doppie van die bottel aan en druk hard aan die kante van die bottel.[5]
- Watse land is dit die, om Xmas te hou sonder 'n dop en 'n tjop?? Nonsens, ek gaan my dop drink!!![6]