elke dak het sy kak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Elke dak het sy kak is die teorie dat elke gesin, familie of huishouding probleme van sy eie het, ongeag hoe rooskleurig dit vir persone van buite af lyk. Dit is oorsponklik gebruik in 1997 deur Stefan Harbron in Potchefstroom en word vandag algemeen gebruik in die Afrikaanse gemeenskap.