Gaan na inhoud

gamma

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gamma    gammas  
gam•ma
  1. die derde letter van die Griekse alfabet (hoofletter Γ, kleinletter γ)
  2. 'n reeks moontlikhede
  1. Du Toit wys daarop dat die kappa en die gamma in die papiri dikwels uitruilbaar gebruik is.[1]
  2. Die wit ink komponent verskaf 'n stewige fondament vir helder kleurherproduksie, terwyl CMYK-kleure 'n wye gamma bied vir akkurate kleurafstemming[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. letter
Engels: gamma(en)
Nederlands: gamma(nl) v/m
  Vertalings:   2. reeks
Engels: gamma(en)
Nederlands: gamma(nl) o