Gaan na inhoud

gedissiplineerd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gedissiplineerd    gedissiplineerde    gedissiplineerds    
Vergrotend   gedissiplineerder    gedissiplineerders  
Oortreffend   gedissiplineerdste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  gedissiplineerde    gedissiplineerdes  
ge•dis•si•pli•neerd
gewoond daaraan om die reëls te volg en gehoorsaam te wees
Kinders word gesien as gedissiplineerd wanneer hulle tjoepstil bly terwyl hulle op hul stoele agter tafels in netjies rye sit en in boeke skryf.[1]