gemaklik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

ge•mak•lik [=like];[=like,=likste] ¹ Nie moeilik nie. ² Gerieflik, aangenaam, gemakgewend(stoel). ³ Op jou gemak gestel.⁴ Handelbaar, ingeskiklik; dit~opneem;~voel.~heid.

Bron: Verklarende Afrikaanse Woordeboek