Gaan na inhoud

gletser

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gletser    gletsers  
glet•ser
(geologie) Sjabloon:graad9 'n ysmassa wat op land gevorm word en dik en groot genoeg is om afdraand te vloei
  1. Die hidrosfeer sluit all water op die planeet in - die oseane, mere, riviere, grondwater, reën, wolke, gletsers en poolkappe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: glacier(en)
Nederlands: gletsjer(nl) m