Gaan na inhoud

graan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  graan    grane  
(landbou) 'n Gewas wat vir sy eetbare saad gekweek word, meestal 'n grassoort
  1. Die meeste van die grane en oliesade se pryse het in ’n jaar se tyd baie naby aan verdubbel en het die tendens van tienjaar-laagtepunte omgedraai om weer teen amper tienjaar-hoogtepunte te verhandel.[1]

    Hiponieme

Koring, rog, hawer, gars, mielies, rys, giers, bokwiet, quinoa, sorghum

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cereal(en)
Nederlands: graan(nl) o