Gaan na inhoud

kardioloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kardioloog    kardioloë  
kar•di•o•loog
(medies), (beroepe) 'n Mediese spesialis op die gebied van hartsiektes
  1. Die dood van dr. Surendra Singh, 'n hoogs gerespekteerde kardioloog, is bestempel as 'n “reuseverlies” vir die gesondheidsorgstelsel in KwaZulu-Natal[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cardiologist(en)
Nederlands: cardioloog(nl) m