kisklere
Voorkoms
Kisklere = jou deftigste klere. Verwys na ou dae wanneer mense hul beste klere in ‘n kis by bed gepak het. Ook word mens eendag in jou deftigste klere in die kis begrawe.