markplein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Markplein - n Markplein is n plek waar verskillende kleinbesighede hul produkte uitstal en verkoop. Dis gewoonlik in n area waar baie mense vertoef of heen en weer beweeg.