merkboksie
Voorkoms
'n Merkboksie of merkblokkie is 'n grafiese element wat die gebruiker toelaat om 'n binêre keuse te maak. Dit wil sê, 'n keuse tussen een van twee moontlike wedersyds eksklusiewe opsies. Byvoorbeeld, die gebruiker moet 'ja' (gemerk) of 'nee' (nie gemerk nie) op 'n eenvoudige ja/nee-vraag antwoord. Wanneer die antwoord 'ja' is, plaas die gebruiker 'n regmerkie binne die boksie.
regmerkie, merkboksie, merkknoppie, tikboksie, keuseboksie, kontroleblokkie, kontroleboksie, kontroleknoppie
check box, check button, tickbox, tick box