Gaan na inhoud

rolle

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rol    rolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rolletjie     rolletjies  
rol•le
  1. Meervoud van rol; meer as een rol.
  2. (taalfossiele), (juridies) datief enkelvoud van rol, in te(r) rolle plaas: 'n saak voor die hof bring, op die agenda plaas
  1. Glenn Close en Annie Starke, haar dogter, speel die rolle van Joan Castleman en haar jonger self in Close se nuutste fliek, The Wife.[1]
  2. Volgens die kennisgewing van ter rolle plasing gedateer 13 April 2005 is die saak tans ter rolle geplaas vir verdere verhoor op 8 en 9 November 2005. [2]