skeidsregter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skeidsregter | skeidsregters |
- skeids•reg•ter
- (sport) 'n Persoon wat verantwoordelik is om te verseker dat die reëls van die spel tydens 'n wedstryd toegepas word.
- Daar wag 'n baie groot taak op die Walliese skeidsregter Nigel Owens in Saterdag se toetswedstryd in Parys tussen die Springbokke en die Hane.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|