Gaan na inhoud

skubdier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Indiese skubdier
Enkelvoud Meervoud
  skubdier    skubdiere  
skub•dier
(soogdiere) 'n Geskubde dier wat aan die familie op Wikispecies Manidae van die orde op Wikispecies Pholidota behoort, veral op Wikispecies Smutsia temminckii een van die agt spesies van dié familie, wat in Suid-Afrika voorkom

    Sinonieme

Ietermagog, ietermago, ietermagô

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pangolin(en)
Nederlands: schubdier(nl) o