slamaier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die woord Slamaier is geheel en al onbekend by die afstammelinge van die Kaapse Maleier gemmenskap. As n Kaapse Maleier sien ek dit as n spot naam. Die meer aanvaarde naam is miskien "Kappse Maleier" maar die verkiesde naam is net "Moesliem".