Gaan na inhoud

vakleerlingskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vakleerlingskap    vakleerlingskappe  
vak•leer•ling•skap
(onderwys) ‘n studiemetode wat beide praktiese en teoretiese elemente kombineer om studente ‘n deeglike begrip van ‘n tegniese vak te gee.
  1. In Suid Afrika, word alle vakleerlingskap programme gemonitor deur die QCTO om te verseker dat dit aan die nodige vereistes voldoen. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: apprenticeship(en)
Nederlands: leerlingschap(nl) o