Gaan na inhoud

verdoesel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verdoesel  
Verlede Tyd  ek  het verdoesel    
Teenwoordige deelwoord verdoeselende   
Verlede deelwoord verdoeselde   
ver•doe•sel
Om uit die oog te verberg
  1. Hierdie begroting verdoesel 'n strukturele tekort en mislukte projekte.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: obfuscate(en)
Nederlands: verdoezelen(nl)