Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek     —  

Pleknaam

    Betekenisse

Die naam van Azerbeidjan terwyl dit lid van die Sowjetunie was (tot 1991).

    Wisselvorme

Azerbeidjanse SSR

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek.