betekenis
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| betekenis | betekenisse |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی
Spelling tot 1909:
- betékenis, meervoud: betékenisse
Betekenis:
- Begrip, sin, inhoud.
- Bedoeling, strekking.
- Belangrikheid, belang, gewig.
Afgeleide woorde:
Vertalings
|
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | betekenis | betekenissen |
| Genitief (verouder) |
betekenis | betekenissen |
| Datief (verouder) |
betekenisse | betekenissen |
| Akkusatief (verouder) |
betekenis | betekenissen |
| Verkleinwoord |
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [bəˈteːkənɪs, bəˈteɪ̯kənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n), bəˈteɪ̯kənɪsə(n)]
- Belgies: [bəˈteːkənɪs], meervoud: [bəˈteːkənɪsə(n)]