Afrikaans
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Afrikaans |
| Attributief | Afrikaanse |
| Partitief | Afrikaans |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Afrikaanse | Afrikaanses |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs], attributief: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə], partitief: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [ɑfriˈkɑːnsə, ɑfrəˈkɑːnsə, ɑfriˈkɑ̃ːsə, ɑfrəˈkɑ̃ːsə], meervoud: [ɑfriˈkɑːnsəs, ɑfrəˈkɑːnsəs, ɑfriˈkɑ̃ːsəs, ɑfrəˈkɑ̃ːsəs]
In Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: اَفْرِیكَانْسْ , attributief: اَفْرِیكَانْسِی , partitief: اَفْرِیكَانْسْ
- gesubstantiveer: اَفْرِیكَانْسِی , meervoud: اَفْرِیكَانْسِِسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Afrikane
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- Van, betreffende die Afrikaners
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Afkorting:
- 3, 4. Afr.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Afrikaans |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɑfriˈkɑːns, ɑfrəˈkɑːns, ɑfriˈkɑ̃ːs, ɑfrəˈkɑ̃ːs]
In Arabiese letters:
- اَفْرِیكَانْسْ
Betekenisse:
- 'n Wes-Germaanse kreoliseerde taal met ongeveer 6,4 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: af
- ISO/DIS 639-3: afr
- SIL: AFK
Afkorting:
Vertalings
Meer informasie
- Sien Wikipedia vir meer informasie oor Afrikaans
Duits (de)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikaans | das Afrikaans(e) |
| Genitief | Afrikaans | des Afrikaansen |
| Datief | Afrikaans | dem Afrikaansen |
| Akkusatief | Afrikaans | das Afrikaans(e) |
Onsydig
Wisselspelling:
- Afrikaans, bepaald: Afrikaanſe
In fraktuurletters:
, bepaald: 
Uitspraak:
- IPA: Standaardtaal: [afriˈkaːns]
- Noord-Duits: [afriˈkʰaːns]
- Suid-Duits en Oostenryks: [afriˈg̊aːns]
- Switserduits: [afriˈkaːns]
Betekenisse:
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
Sinonieme:
- (verouder:) Kapholländisch, Burisch, Afrikanisch
Engels (en)
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| Afrikaans |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːns]
- Brits: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
- Amerikaans: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
Betekenisse:
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Afkorting:
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikaans | |
| Genitief |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [afɹiˈkɑːns]
- Brits: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
- Amerikaans: [ˌæfɹɪˈkɑːns]
Betekenisse:
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
Sinonieme:
- (verouder:) Cape Dutch
Afkorting:
Limburgs (li)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Manlik | Afrikaanse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Afrikaansen |
Afrikaanse |
| Vroulik | Afrikaanse | Afrikaanse |
| Onsydig | Afrikaans | Afrikaanse |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners.
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Wisselvorm:
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaons
Limburgs (li)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Afrikaans |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [afriˈkaː˦˨ns]
Betekenisse:
- (Sentraal-Limburgs:) Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.
Wisselvorm:
- (Noord- en Suid-Limburgs:) Afrikaons
Nederlands (nl)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Afrikaans |
| Verboë | Afrikaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Afrikaansen |
| Partitief | Afrikaans |
| Verdere verbuigings: Afrikaans (verbuiging) | |
Byvoeglike naamwoord
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikaners.
- Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrikaans.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikaans | |
| Genitief (verouder) |
Afrikaans' | |
| Datief (verouder) |
Afrikaans(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Afrikaans | |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Afrikaansch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [afriˈkaːns]
- Belgies: [afʀiˈkaːns]
Geluidopname:
Betekenisse:
- Afrikaans, 'n Wes-Germaanse taal.