belangrikste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Oortreffende trap van belangrik.

    Voorbeeldsinne

Konstantinopel is is Turkye se grootste en belangrikste stad.

    Antonieme

onbelangrikste