die Kaap is Hollands

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
die Kaap is Hollands

Etimologie

Na aanleiding van die beëindiging van die Engelse besetting van die Kaap tydens die Napoleontiese oorloë.

Tussenwerpsel

    Betekenisse

'n Uitroep van blydskap.