verwijzen
Nederlands (nl)
Stamtye | ||
---|---|---|
verwijzen | verwees | verwezen |
Uitspraak
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «De dokter verwees hem naar een longarts.»
- Die dokter het hom na 'n longarts verwys.
Eienskappe
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas een.