uitspraak
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uitspraak | uitsprake |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اُیْتْسْپْرَاكْ , meervoud: اُیْتْسْپْرَاكِی
Spelling tot 1909:
- uitspraak, meervoud: uitspráke
Betekenisse:
- 1. Wyse van uitspreek van woorde.
- 2. Vonnis, beslissing. In strafsake, waar 'n beskuldigde skuldig bevind is, need die hof faktore in ag ter verligting of ter verswaring van vonnis.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | uitspraak | uitspraken |
| Genitief (verouder) |
uitspraak | uitspraken |
| Datief (verouder) |
uitspraak | uitspraken |
| Akkusatief (verouder) |
uitspraak | uitspraken |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈəʏ̯tspraːk], meervoud: [ˈəʏ̯tspraːkə(n)]
- Belgies: [ˈœə̯tspʀaːk], meervoud: [ˈœə̯tspʀaːkə(n)]

