Bespreking:Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek neem aan frases soos die moet met 'n kleinletter begin. Die een is met hoofletter en al op 'n klomp Wiktionaries geregistreer. Groete. Naudefj (kontak) 20:57, 30 Desember 2017 (UTC)[antwoord]

Ek het regtig geen idee, Frank. In Nederlands is dit dink ek toegestaan om hoofletters te gebruik. Taaladvies Nieuwjaar is amptelik met 'n hoofletter taaladvies. Dus ek wens jou een Gelukkig Nieuwjaar met alle heil en zegen. Jcwf (kontak) 21:10, 30 Desember 2017 (UTC)[antwoord]
Dankie en voorspoed vir die nuwe jaar. Mag die Wikiwoordeboek groot hoogtes in 2018 bereik. Groete. Naudefj (kontak) 09:10, 31 Desember 2017 (UTC)[antwoord]