Gaan na inhoud

voorspoed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voorspoed     —  
voor•spoed
Laat dit goed gaan; 'n toewens van vooruitgang en welvaart, sonder terugslae.
By 'n troue word die bruid en bruidegom voorspoed en geluk toegewens.
voorspoedig

    Antonieme

teëspoed

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prosperity(en)
Nederlands: voorspoed(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord voorspoed m
Hulp:IPA: [ˈvɔːr.sput]
   
(lêer)
voor•spoed
Voorspoed; sonder teenslae
«U weet: Ik sta voor nationalisme, orde en economische voorspoed
U weet: Ek staan vir nasionalisme, orde en ekonomiese voorspoed.
voorspoedig

    Antonieme

tegenspoed