Bespreking:aardkors

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

"Mohorovičić-diskontinuïteit" Is dit reg? Hoofletter? Diakritiete? Strepie? Jcwf (kontak) 17:03, 14 Maart 2018 (UTC)[antwoord]

As ek dit goed begryp is die hoofletter en die strepie tereg, oor die Kroatiese diakritiese tekens kan ek niks vind nie. Jcwf (kontak) 17:09, 14 Maart 2018 (UTC)[antwoord]