aardkors
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aardkors | — |
- aard•kors
- (geologie): Die buitenste laag van die Aarde tussen die Mohorovičić-diskontinuïteit en die oppervlak
- Die aardkors bestaan vernaamlik uit gesteentes soos granodioriet, gabbro en basalt.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardkors.