Bespreking:afkortingsteken

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Wat se ding op aarde is 'n afkortingsteken? Groete. Naudefj (kontak) 10:44, 21 Maart 2018 (UTC)[antwoord]

'n Teken wat gebruik word om aan te dui dat iets afgekort is, soos die puntjies in a.g.v. Jcwf (kontak) 11:24, 21 Maart 2018 (UTC)[antwoord]
Gaaf, ek het nie besef ons het 'n woord daarvoor nodig nie :-)
Daar is ook mense soos die vrymetselaars wat soms ∴ daarvoor gebruik. En in ander skrifte is daar ander tekens voor, soos in Hindi [1] wat geen punt het nie.
Maar dit het (in Nederlands) ook 'n ander betekenis as dit oor middeleeuse handskrifte gaan. [2]

Verwysings[wysig]