verwysing
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verwysings | verwysings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verwysinkie | verwysinkies |
- ver•wy•sing
- Die handeling om te verwys. Aanduiding dat elders gesoek moet word.
- Waar kom dit vandaan, kan jy asseblief 'n verwysing verskaf.
- Ek sal jou verwysings deeglik kontroleer.
| Vertalings: verwysing | |||
|---|---|---|---|