Bespreking:buik

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sien w:Neerlandisme: "Enkele voorbeelde van Neerlandismes (en oorkultivering) sluit in: … buik (maag)". Groete. Naudefj (kontak) 06:26, 18 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Werp jou HAT in die vullisdrom! Dit het selfs 'n klomp afgeleide woorde soos buikspreker... Jcwf (kontak) 06:29, 18 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]
Nooit! Ek vermoed "buik" is maar net 'n effens deftiger woord vir 'n gewone ou pens :-) Groete. Naudefj (kontak) 06:31, 18 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]