buik
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Anatomiese afbeelding van die buik.
Die buik van 'n seun.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Verwante woorde
1.3.4
Afgeleide woorde
1.3.5
Vertalings
1.4
Verwysings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
buik
buike
Etimologie
Sedert die 8ste eeu in
Oudnederlands
opgeteken as
uuasbugo
("romp in die gras"). Dit kan as
Proto-Germaans
*buk gerekonstrueer word, maar buite Germaans ontbreek dit in
Proto-Indo-Europees
. Dit is waarskynlik 'n substraatwoord.
[1]
.
Woordafbreking
buik
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
Die buikholte met die organe daarin, o.a. die
maag
,
lewer
,
milt
,
derms
,
blaas
en inwendige geslagsdele.
Maag
; voorste deel van die liggaam onder die bors en bo die dye.
Voorbeeldsinne
Deur die jare het ek los werkies gedoen – stokke opgetel, gekook vir vroue wie se
buike
baie babas voortgebring het.
[2]
Die sekuriteitswag is in die
buik
geskiet.
Verwante woorde
maag
,
abdomen
,
pens
Afgeleide woorde
buikdans
,
buikspraak
,
buikspreek
Vertalings
Vertalings:
buik
Engels
:
belly
(en)
,
stomach
(en)
Frans
:
ventre
(fr)
m
Latyn
:
abdomen
(la)
Nederlands
:
buik
(nl)
Verwysings
↑
Etymologiebank (nl)
↑
Die dag toe ek Jesus ontmoet het
Frank Viola, Mary DeMuth
Christelike Uitgewersmpy, 2016,
ISBN 1-4316-1622-2
,
ISBN 978-1-4316-1622-0
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 4
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans
Anatomie in Afrikaans
Versteekte kategorie:
Pages using ISBN magic links
Navigasie-keuseskerm
Persoonlike gereedskap
Nie ingeteken nie
Bespreking
Bydraes
Skep gebruiker
Meld aan
Naamruimtes
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Weergawes
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Meer
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Skenkings
Gereedskap
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Spesiale bladsye
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander tale
Čeština
Dansk
English
Esperanto
Español
Eesti
Suomi
Français
Magyar
Ido
Italiano
Kurdî
Limburgs
Malagasy
Nederlands
Occitan
Polski
Sängö
Slovenčina
Svenska
Türkçe
Volapük
中文