Bespreking:dag

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Dag word ook gebruik as 'n groet. Dag! of Dagsê! (ken nie wikiwoordeboek konvensie om dit self by te werk nie). --Alias 06:21, 28 Desember 2005 (UTC)[antwoord]

Is "dag!" 'n interjeksie? Ek's nie seker nie! Kyk na http://de.wiktionary.org/wiki/guten_Morgen. Groete --Manie 16:13, 28 Desember 2005 (UTC) Of hierso: http://en.wiktionary.org/wiki/hello.[antwoord]