dag
Voorkoms

- Van Oudnederlands: dag; bekend sedert die 10de eeu. (Wachtendonkse Psalme). Van pgm *dagaz, moontlik verwant: Oudpruisies dagis: somer, Oudiers daig: vuur. PIE *dhegwh- "brand".[1]
- Hulp:IPA: [dɑχ]
- دَخْ , meervoud: دَائِی
- dag, meervoud: dá-ë
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dag | dae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| daggie | daggies |
- Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son.
- Tydsverloop van 24 uur.
- Werktyd.
- Daglig, sonlig.
- 2.: etmaal
- 1.: nag.
- Weekdae.
- Besondere dae.
| Vertalings: 1. Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Tydsverloop van 24 uur. | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 3. Werktyd | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. Daglig, sonlig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Vertalings wat nagegaan moet word | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tussenwerpsel |
|---|
| dag |
- Begroetingsterm.
- Afskeidsgroet.
| Vertalings: dag | |||
|---|---|---|---|
| Werkwoord |
|---|
| dag |
- Onvoltooid verlede tyd van ☞ dink
- Ek dag dis te laat.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dag.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag m | dagen | dager | dagene |
| Genitief | dags | dagens | dagers | dagenes |
- (Tydsverloop van 24 uur:) døgn
| Enkelvoud | Meervoud | |||
|---|---|---|---|---|
| Naamval | Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald |
| Nominatief | dag g | dagen | dage | dagene |
| Genitief | dags | dagens | dages | dagenes |
- (Tydsverloop van 24 uur:) døgn
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dag m | dagen |
| Verkleinwoord | dagje, daagje, (Vlaams:) dagske | dagjes, daagjes, (Vlaams:) dagskes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | daags | dagen |
| Datief | dage | dagen |
- IPA:
- Nederlands: [dɑx], meervoud: [ˈdaːɣ̊ə(n)]
- Belgies: [dɑɕ], meervoud: [ˈdaːʝə(n)]
- Ou genitief daags in: tweemaal daags, 's anderendaags
- Ou datief dage in: ouden van dage, heden ten dage, vandaag
- (Tydsverloop van 24 uur:) etmaal
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag m | dagen | dagar | dagane |
| Genitief | dags | dagens | dagars | daganes |
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dag m | daga |
| Genitief | dages | dago |
| Datief | dage | dagon |
| Akkusatief | dag | daga |
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dag m | dagos |
| Genitief | dages | dago |
| Datief | dage | dagum |
| Akkusatief | dag | dagos |
| Instrumentaal | dagu |
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag g | dagen | dagar | dagarna |
| Genitief | dags | dagens | dagars | dagarnas |
- (Tydsverloop van 24 uur:) dygn
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Tussenwerpsels in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Boekmaal
- Woorde in Deens
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Nieu-Noors
- Woorde in Oudnederlands
- Woorde in Ou Saksies
- Woorde in Sweeds