Bespreking:dwerg

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Iemand wat Rooikappie kon verbind met die sewe dwergies het vermoedelik nie veel erg gehad met aan kinderverhale toe die persoon klein was nie! Dan is die moontlike vergissings eindeloos: Aspoestertjie en die wolf ... Tarzan en die drie beertjies ... Mal Jan en die bougainvillea-ranke! ☺ --Mieliestronk (kontak) 04:10, 27 Oktober 2021 (UTC)[antwoord]