dwerg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dwerg | dwerge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dwergie | dwergies |
-
(lêer)
- dwerg
- 'n Buitengewoon klein mens, dier of ding.
- Mitiese wese wat kort en geset is en gewoonlik 'n baard het en 'n mus dra.
- Baie dwerge is pasiënte met akondroplasie.
- Sneeuwitjie en die sewe dwergies is 'n bekende sprokie.
| Vertalings: dwerg | |||
|---|---|---|---|