Gaan na inhoud

Bespreking:eerbiedig

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Naudefj

O, skuus, Frank, ek sou kritieser na af.wiki moet kyk: sien eerbiedige lichtekooi. Ek het gedink dat dit die Afrikaanse titel is, maar dit is Nederlands. Die term ligtekooi (met g natuurlik) word nogtans ook in Afrikaans gebruik vir hierdie titel, maar weer nie die "eerbiedige" nie.

Ek ken nie die woord nie, maar "ligtekooi" is wel in die HAT opgeneem. Groete. Naudefj (kontak) 20:23, 29 Desember 2017 (UTC)Beantwoord