eerbiedig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | eerbiedig | eerbiedige | eerbiedigs | |
| Vergrotend | eerbiediger | |||
| Oortreffend | eerbiedigste | |||
- eer•bie•dig
- Eerbied koester of vertoon; met agting en respek handel.
- Een van die eerbiedigste dinge in die lewe van 'n Jood is om die sabbat te onderhou.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | eerbiedig | |
| Vergrotend | eerbiediger | |
| Oortreffend | eerbiedigst | |
- Op eerbiedige wyse
- Die man het eerbiedig sy hoof gebuig voordat hy begin bid het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | eerbiedig |
| Verlede Tyd | ek | het geëerbiedig |
- Eerbied hê of wys; respekteer; niks doen wat teen iemand se wil is of op sy regte inbreuk maak nie.
- Dis belangrik om plaaslike tradisies en gebruike te eerbiedig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Bewyse oor die Christelike geloof Josh McDowell Christelike Uitgewersmpy, 2005, ISBN 1431608831, ISBN 9781431608836