Bespreking:finansieel
Jump to navigation
Jump to search
Ontbrekende sjabloon[wysig]
Ek sien die sjabloon {{suffix}} werk nie vir Afrikaans nie. Dit geld ook ander soortgelykes, soos hier te siene vir Engels: https://en.wiktionary.org/wiki/Template:suffix. Ek het geen idee hoe 'n mens dit kan verafrikaans nie? Jammer! Geebee100 (kontak) 13:21, 29 Julie 2019 (UTC)