finansieel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   finansieel     finansiële     finansieels  

Etimologie

Afleiding van finansies
finans- +‎ -ieel

Uitspraak

IPA: [finɑnsiˈel, finɑnʃiˈʱel]
Attributief: [finɑnsiˈʱelə, finɑnʃiˈʱelə]

Woordafbreking

fi•nan•si•eel

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Met betrekking tot geld of finansies.

    Voorbeeldsinne

Dit gaan finansieel swaar met ons.

    Sinonieme

geldelik

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: financial(en)
Nederlands: financieel(nl)