Bespreking:fok

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Hierdie is nou 'n goeie voorbeeld hoekom 'n woordeboek in 'n enkele taal opgestel moet word. Min of meer soos die Simple English Wiktionary.

Wil jy alle tweetalige woordeboeke ook afskaf? Of mense verbied in Nederland te gaan seil? OF moet hulle dit net jib noem?Jcwf (kontak) 20:22, 30 Maart 2018 (UTC)[antwoord]
Ek het al die woord "fokstagge" opgemerk in die Afrikaanse vertaling van Homerus se Ilias. So dis na my mening belangrik dat ons tog hierdie Nederlandse uiteensetting ter hande het. Daar is tog seker 'n manier om 'n dubbelsinnigheidbladsy te skep, of die Afrikaanse en Nederlandse moet op een bladsy saam bestaan? Sekerlik nie 'n rede dat die hardwerkende bydraers tot hierdie belangrike projek ophou bydra nie. JMK (kontak) 15:47, 5 April 2018 (UTC)[antwoord]