fok
Jump to navigation
Jump to search
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | fok v/m | fokken |
Verkleinwoord | fokje | fokjes |
Etimologie
- Sedert 1438 uit Middelnederlands bekend as focke (klein seil). Daar is verwante woorde in Noordfries en moontlik Oudnoors, maar verder is die herkoms onduidelik. Die benaming vir bril en neus is uit die seil-betekenis ontstaan. Die woord het hom uit Nederlands en/of Nederduits na Deens, Sweeds, Noors, Frans, Italiaans, Spaans, Baskies, Pools, Bulgaars, Oekraiens, Russies, Aserbeidjaans en Litous verbrei. [1]
Uitspraak
- Hulp:IPA: [fɔk]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (skeepvaart) Die seil wat voor die mas van 'n moderne seilboot gehys word.
- Sjabloon:humoristies 'n Bril.
- Sjabloon:humoristies 'n Groot neus.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | fok m |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van fokken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van fokken
- gebiedende wys van fokken
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik fok.
- 2.: Fok je?
- 3.: Fok!