Bespreking:geigerteller

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek is nie seker of die woord met 'n hoofletter gespel moet word of nie (Geigerteller vs. geigerteller). Groete. Naudefj (kontak) 20:05, 26 Februarie 2018 (UTC)[antwoord]

In Nederlands is dit kleinletter, maar in Afrikaans weet ek dit nie. Het die WAT dit? Jcwf (kontak) 20:14, 26 Februarie 2018 (UTC)[antwoord]
HAT het kleinletter.
WAT ook, so dan hou ons maar daarby. Groete. Naudefj (kontak) 20:17, 26 Februarie 2018 (UTC)[antwoord]