geigerteller
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geigerteller | geigertellers |
- Vernoem na Hans Geiger, wat die toestel in 1908 saam met Ernest Rutherford ontwerp het.
- gei•ger•tel•ler
- (fisika) Instrument wat radio-aktiwiteit aandui.
- In die soek na die radioaktiwiteit wat op uraanafsettings dui, word vonktellers in oorvlieënde vliegtuie tans meer algemeen gebruik as geigertellers wat in die hand gehou word.
| Vertalings: geigerteller | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | geigerteller m | geigertellers |
- Hulp:IPA: [ˈɣɛɪ̭.ɣər.ˌtɛ.lər]
, [ˈgɛɪ̭.gər.ˌtɛ.lər]
-
(lêer)
- gei•ger•tel•ler
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 12
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Fisikaterme in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 12
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Fisikaterme in Nederlands