Bespreking:jong (verbuiging)

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek dink die beste is om hierdie goeters sommer te skrap. Dit verteenwoordig die kunsmatige grammatika wat ons voor 1947 opgelê is, maar al eeue nie meer in die spreektaal gebruik was nie. 'n Alternatief is om aan die begin van die bladsy dit te vermeld, omdat anders mense gaan dink dis hoe Nederlands vandag geskryf moet word en hulle taamlik belaglik gaan maak. As ons dit behou kan ek nie verseker dat dit geskiedkundig juis is nie. Die generasie -soos van my ouders- wat dit nog het kon doen het nou uitgesterf en ek sou 'n grammatika uit die 19e eeu moet opsoek om dit te kan verbeter. Ek vermoed nogtans dat dit nie heeltemal juis is nie. Jcwf (kontak) 04:44, 18 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Wat my betref kan jy dit maar skrap. Groete. Naudefj (kontak) 05:01, 18 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]